Koedoeskop Kunsmis, geleë in Koedoeskop, is `n vooraanstaande verskaffer van vloeibare kunsmis en pasgemaakte mengsels. Met 20 jaar se ervaring glo ons dat boere `n vennoot benodig wat `n omvattende reeks dienste kan bied, van rou materiale tot standaard kunsmis mengsels en selfs gespesialiseerde toepassings met bymiddels vir spesifieke plantveresistes. Tesame met die Afrifert-aanleg wat onder die Koedoeskop Kunsmis Groep val, word kundigheid, tesame met `n volledige kunsmisoplossing aan elke boer gebied.